Oor / About
PharosAanlyn is ’n versamelpunt vir Suid-Afrikaanse vakwoordeboeke en
-woordelyste — ’n een-stop-naslaanbron vir almal wat terminologie gebruik.
PharosOnline is the focus of South African subject dictionaries and
glossaries — a one-stop reference for all terminology users.
|
Julie/July 2007
New / Nuut
Verklarende Biologiewoordeboek
Hierdie woordeboek voorsien in die behoefte aan eenvormigheid in woordvorme en
-verklaring en dien daarom as 'n enkele Afrikaanse naslaanbron vir dosente,
studente en navorsers in die biologiese wetenskappe, of taalpraktisyns wat met
tekste binne dié vakgebied omgaan. Verklarings is kort en saaklik en is dikwels
gekoppel aan bekende en konkrete voorbeelde. Die Griekse en Latynse herkoms van
sommige woorde en woordelemente word aangegee, sodat vreemde woorde en elemente
begrypliker en sinvoller word vir gebruikers wat nie beskik oor kennis van die
klassieke nie.
(M. Webb, M. de Villiers, J.J. du P. du Toit)
Ook beskikbaar op CD-ROM.
|
CONTENTS/INHOUD*
|
Subject dictionaries/Vakwoordeboeke
-
Bouwoordeboek / Building Dictionary (SA
Akademie vir Wetenskap en Kuns)
-
Dictionary of Economics and Business / Ekonomiese en
Bedryfswoordeboek (W.F.J. Snyman, H.J.J. Reynders)
-
Dictionary of Oceanology / Oseanologiewoordeboek
(J.R.E. Lutjeharms)
-
Mathematics Dictionary / Wiskundewoordeboek
(SA Akademie vir Wetenskap en Kuns)
-
Music Dictionary / Musiekwoordeboek (Reino
Ottermann, Maria Smit)
-
New Business Dictionary / Nuwe Sakewoordeboek
(J.D.U Geldenhuys, E.E. Viljoen-Smook)
-
Police Dictionary / Polisiewoordeboek (I.E.
du Toit)
-
Technical Dictionary / Tegniese Woordeboek
(H.J. Terblanche)
-
Theatre, Radio, Television and Film Dictionary /
Teater-radio-TV-rolprent-woordeboek (M. Grobbelaar)
-
Verklarende Biologiewoordeboek (M. Webb, M.
de Villiers, J.J. du P. du Toit)
-
Woordeboek van Regs- en Handelsterme (J.
Smuts & I.J. Smuts)
Glossaries/Woordelyste
-
Bridge / Brug (Johan Dorfling)
-
Classical names / Klassieke eiename (SA
Akademie)
-
Eiendomsekonomiese terme / Property Economics
(Ermin Rode)
Algemeen/General
-
Major Dictionary / Groot Woordeboek (L.C.
Eksteen)
-
Bilingual Phrase Dictionary / Tweetalige
Frasewoordeboek (P.A. Joubert)
-
New Words / Nuwe Woorde (M. du Plessis)
-
Verklarende Afrikaanse Woordeboek (F.J.
Labuschagne, L.C. Eksteen)
-
Groot Tesourus van Afrikaans (L.G. de
Stadler)
|
* PharosAanlyn is ’n groeiende
naslaanbron vir Suid-Afrikaanse terminologiegebruikers. Besoek die werf gereeld
om op die hoogte te bly van nuwe aanwinste.
* PharosOnline is a growing
reference for South African terminology users. Visit this site regularly to
stay abreast of new accessions.
|
Pharos Dictionaries is the only publisher in South Africa dedicated to
dictionaries. Assisted by cutting-edge computer technology and expert
co-workers, Pharos’s inhouse team of lexicographers continually revise and
adapt its dictionaries and develop new products to meet the rapidly changing
needs of South African dictionary users.
Pharos Woordeboeke is die enigste uitgewer in Suid-Afrika wat hom
uitsluitlik op woordeboeke toespits. Met die hulp van spesialismedewerkers en
die jongste rekenaartegnologie word sy woordeboeke en taalhulpmiddels gereeld
hersien en aangepas. Pharos se eie span leksikograwe ontwikkel voortdurend nuwe
produkte om by die snel veranderende behoeftes van Suid-Afrikaanse
woordeboekgebruikers aan te pas.
|