Wanneer jou subskripsie verval, teken in met jou gewone intekenbesonderhede en klik op die skakel op die tuisblad of op die My Rekening-bladsy na die subskripsiebladsy. Hier sal jy jou subskripsie-opsie kan selekteer. Daarna kan jy ’n subskripsie uitneem en via kredietkaart of elektroniese betaling betaal. Jy kan ook ’n e-pos aan
[email protected] stuur sou jy jou subskripsie wou hernu voor die verstrykdatum.