Produkte

Kies uit verskillende PharosAanlyn-woordeboekopsies. Subskripsies is geldig vir 12 maande vanaf die datum van intekening.

OPSIE 1

Enkelgebruiker

Kies uit verskeie boekette van algemene woordeboeke en vakwoordeboeke, stylgidse en normeringsbronne, asook ’n blokraai-boeket.

MEER INLIGTING
OPSIE 2

Veelvuldige gebruikers

Ideaal vir besighede wat werknemers toegang tot die aanlynwoordeboeke, stylgidse en normeringsbronne wil bied.

MEER INLIGTING
OPSIE 3

Kolleges, technikons en universiteite

Tersiêre instansies kry toegang tot ál die aanlynwoordeboeke vir alle personeel en studente by die instansie.

MEER INLIGTING
OPSIE 4

Skole

Ideaal vir skole en tuisskole: toegang tot ’n gepasmaakte versameling aanlyn-woordeboeke wat op die daaglikse taalbehoeftes van leerders fokus.

MEER INLIGTING

Steeds nie seker of jy wil inteken nie?

Stel al die PharosAanlyn-woordeboeke verniet op die proef vir 14 dae. Geen voorafbetaling word vereis nie.

*Pryse is onderhewig aan verandering. Bepalings en voorwaardes geld.