Produkte

Kies uit verskillende PharosAanlyn-woordeboekopsies. Subskripsies is geldig vir 12 maande vanaf die datum van intekening.

OPSIE 1

Enkelgebruiker

’n Keuse uit drie subskripsie-aanbiedings op PharosAanlyn Woordeboeke, naamlik algemene woordeboeke, vakwoordeboeke of ’n gekombineerde pakket.
LEER MEER
OPSIE 2

Veelvuldige gebruikers

’n Subskripsie op die gekombineerde pakket wat gebruikers toegang bied tot algemene én vakwoordeboeke.
LEER MEER
OPSIE 3

Kolleges, technikons en universiteite

’n Subskripsie op die gekombineerde pakket wat gebruikers toegang bied tot algemene én vakwoordeboeke.
LEER MEER
OPSIE 4

Skole

Hierdie subskripsie gee leerders toegang tot ’n versameling aanlyn woordeboeke wat op die daaglikse taalbehoeftes van leerders fokus.
LEER MEER

Steeds nie seker of jy wil inteken nie?

Stel al die PharosAanlyn-woordeboeke verniet op die proef vir 14 dae. Geen voorafbetaaling word vereis nie.

*Alle pryse is onderhewig aan verandering