Produkte: Enkelgebruiker

Met ’n enkelgebruikerrekening kan jy een van dié drie aanbiedings kies:

Aanbod 1: Algemene woordeboeke

R465.00 per jaar (BTW ingesluit)*:

Die gebruiker kry toegang tot negentien woordeboeke in onder meer Afrikaans, Engels, Xhosa, Tswana en Noord-Sotho

TEKEN IN MEER INLIGTING

Aanbod 2: Vakwoordeboeke

R530.00 per jaar (BTW ingesluit)*:

Hierdie opsie is ideaal vir enige iemand wat gereeld met tegniese bedryfsjargon werk.

TEKEN IN MEER INLIGTING

Aanbod 3: Algemene & vakwoordeboeke

R785.00 per jaar (BTW ingesluit)*:

Hierdie opsie gee jou toegang tot die hele versameling woordeboeke & woordelyste op PharosAanlyn

TEKEN IN MEER INLIGTING

Aanbod 4: Afrikaanse woordelys en spelreëls

R175.00 per jaar (BTW ingesluit)*:

Die AWS gee leiding oor hoe om te spel en skryf in Afrikaans.

TEKEN IN MEER INLIGTING

Aanbod 5: Blokraaiwoordeboeke

R200.00 per jaar (BTW ingesluit)*:

Die gebruiker kry toegang tot twee van Suid-Afrika se gewildste blokraai naslaanbronne in Afrikaans.

TEKEN IN MEER INLIGTING

Steeds nie seker of jy wil inteken nie?

Stel al die PharosAanlyn-woordeboeke verniet op die proef vir 14 dae. Geen voorafbetaling word vereis nie.

*Pryse is onderhewig aan verandering. Bepalings en voorwaardes geld.