R68850.00 per jaar (BTW ingesluit)*:
Tersiêre instansies kry toegang tot die algemene en vakwoordeboeke, asook die Afrikaanse woordelys en spelreëls vir alle personeel en studente by die instansie.
Stel al die PharosAanlyn-woordeboeke verniet op die proef vir 14 dae. Geen voorafbetaling word vereis nie.
*Pryse is onderhewig aan verandering. Bepalings en voorwaardes geld.