Produkte: Skole

R24.00 per leerder per jaar*:

Hierdie subskripsie bied vir onderwysers en leerders toegang tot 'n versameling aanlynwoordeboeke wat op hul daaglikse taalbehoeftes fokus. Woordeboekwerk word vergemaklik aangesien leerders nie woorde alfabeties hoef na te slaan nie.

  • Afrikaans-Engels/English-Afrikaans Dictionary (Pharos 2010)
  • Tweetalige skoolwoordeboek – Afr./Eng. (Pharos 2016)
  • Junior Tweetalige skoolwoordeboek (Pharos 2018)
  • English Dictionary for South African Schools (Pharos 2015)
  • Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Labuschagne & Eksteen 2010)
  • Spreekwoorde en Waar Hulle Vandaan Kom (Prinsloo 2009)
  • ’n Dief aan die kers (Prinsloo 2013)
  • South African Multilingual Dictionary (Pharos 2015)
  • Tesourus van Afrikaans (De Stadler & De Stadler 2007)
  • Sinonieme en verwante woorde (Buro van die WAT 2006)
  • Popular Northern Sotho (Kriel, Prinsloo & Sathekge 1997)
  • English-Xhosa (Pharos 1998)
  • Afrikaans-Xhosa (Pharos 1998)

Die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS), Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ) en die Pharos Afrikaansgids kan ook by hierdie subskripsie gevoeg word teen ’n ekstra koste.

KONTAK ONS

Steeds nie seker of jy wil inteken nie?

Stel al die PharosAanlyn-woordeboeke verniet op die proef vir 14 dae. Geen voorafbetaling word vereis nie.

*Pryse is onderhewig aan verandering. Bepalings en voorwaardes geld.