Produkte: Veelvuldige gebruikers

Hierdie opsie is ideaal vir maatskappye wat hul werknemers toegang tot aanlynwoordeboeke wil gee. Veelvuldige gebruikers verkry toegang tot die volledige versameling woordeboeke en woordelyste op PharosAanlyn.

Maatskappye wat al hulle werknemers die reg wil gee om PharosAanlyn te gebruik, kan toegang deur middel van die maatskappy se IP-adres kry. IP-toegang gee gebruikers outomaties toegang sonder ’n gebruikersnaam of wagwoord. Indien ’n maatskappy net sommige werknemers toegang wil gee, sal ’n gebruikersnaam en wagwoord aan elke gebruiker toegeken word. Kontak ons vir meer inligting hieroor. Die prys van hierdie subskripsie-opsie word deur die aantal gebruikers bepaal.

Drie normeringsbronne en stylgidse is bykomend beskikbaar by hierdie subskripsie-opsie, teen ekstra koste: die Afrikaanse woordelys en spelreëls, Skryf Afrikaans van A tot Z en Pharos Afrikaansgids.

Meer as 5 gebruikers

Kry 5% afslag


TEKEN IN
Meer as 20 gebruikers

Kry 10% afslag


TEKEN IN
Meer as 50 gebruikers

Kontak ons asseblief vir ’n kwotasie


KONTAK ONS

Steeds nie seker of jy wil inteken nie?

Stel al die PharosAanlyn-woordeboeke verniet op die proef vir 14 dae. Geen voorafbetaling word vereis nie.

*Pryse is onderhewig aan verandering. Bepalings en voorwaardes geld.