Skakelbeleid

  1. Die insluiting van enige skakel op hierdie webwerf impliseer nie dat NB-Uitgewers sodanige webtuistes goedkeur nie. Webtuistes of webbladsye waarmee geskakel word, is nie onderworpe aan die beheer van NB-Uitgewers of Media24 nie. NB-Uitgewers sal nie direk of indirek op enige wyse verantwoordelik of aanspreeklik gehou word vir die inhoud van sulke webtuistes, die gebruik van hierdie webtuistes, of die onvermoë om enige skakelwebtuistes of enige skakels in ’n skakelwebtuiste te gebruik of te besoek nie.
  2. Geen persoon, onderneming of webwerf mag skakels na enige bladsy op hierdie webwerf opstel sonder vooraf skriftelike toestemming van NB-Uitgewers nie. Sodanige toestemming kan verkry word deur ’n e-pos na pharos@pharos.co.za te stuur.